Hoe nou?!
“Huh? Hè? Hoe bedoel mevrou nou?“
Hoe nou?! is ‘n podsendingreeks van ‘n weeklikse insetsel op GrootFM se program Su-an en so aan. In elke episode gesels Su-an Müller-Marais en Gerhard van Huyssteen oor waar allerhande alledaagse dinge en hulle name vandaan kom. #HoeNou